| Modulekode | JLT 330 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Rekenaargeletterdheid,Informasiegeletterdheid, Integrasiegeletterdheid. Die gebruik van rekenaars in laboratoriums vs klaskamergebruik. Evaluering van sagteware en webtuistes vir opvoedkundige gebruik. Rekenaarsekuriteit: risiko’s en veiligheids- maatreëls. Etiek en die informasie-era. Modelle van aanlynleer. Voorsiening vir verskillende leerstyle. Projekgebaseerde leer. Rekenaargebaseerde Assessering. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App